Landbouweekblad

LAAT VAAR DIÉ KONSEP

Al is daar al hoe meer kenners wat meen dat die konsep van onteiening sonder vergoeding in sy huidige formaat tot mislukking gedoem is, sal alle politieke partye dit sekerlik vir hul eie gewin in die komende munisipale verkiesing probeer inspan.

Die konsep, soos dit vervat is in ’n wysigingswetsontwerp, sal nou eers ná die verkiesing in die nasionale vergadering verder gevoer word. Al dui alles daarop dat die ANC nie sy tweederdemeerderheid gaan haal om dit deur te voer nie, klou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related