Die Tuinier Tydskrif

Natuurlike balans: die gebruik van kruie en blomme om tuinplae te beheer

Die begin van die nuwe seisoen is altyd vol moontlikhede, en hier is ʼn projek wat dalk net jou verbeelding kan aangryp. Wat van met die natuur saamwerk om ʼn natuurlike balans tussen plae en hul natuurlike roofinsekte in die tuin te skep?

Dit gaan alles oor die plant van ʼn verskeidenheid kruie en blomme wat as gasheerplante vir plae optree, die voordelige insekte wat op hulle jag maak, sowel as die gebruik van plante wat plae afweer.

Die langtermyndoelwit is om ʼn natuurlik gesonde tuin te hê wat min tussenkoms wat plaagbeheer betref van die tuinier verlang.

Algemene plae en hul roofinsekte

Onder die talle plae waarmee tuiniers te kampe het, is die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
DOPAMIEN-dekor
Bring lewendige kleure, gewaagde patrone, tasbare teksture en ‘n gevoel van nostalgie bymekaar, en jou brein vertel jou om plesier, bevrediging en motivering te voel – die dopamien-effek. En, wat is meer nostalgies as krisante in ‘n pot? Kleur speel
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Brahman Hills, Kwazulu-natal
‘n Tuin wat tydens die 2020-inperking gebou is om die personeel in diens te hou terwyl die hotel gesluit was, het die gesogte toekenning RHS Partner Garden of the Year, Streekswenner in 2023 gewen. Brahman Hills in die KwaZulu-Natalse Middellande is