Kuier

’NFEES MET vleis

HOENDERFRIKKADELLE

Genoeg vir 6

Hoenderfrikkadelle kan nogal aan die droë kant wees, maar as jy die bestanddele slim beplan, sal jy met ’n heerlik sappige happie beloon word.

BESTANDDELE

Basisresep

1 kg hoenderfilette, eers in blokkies en dan nog fyner gesny
32 g (¼ k) fyn droë broodkrummels
5 ml (1 t) fyngedrukte knoffel
30 ml (2 e) gerasperde parmesaankaas

Geurvariasies

45-60 ml (3-4 e) oonddroëtamatie-marmelade
45-60 ml (3-4 e) basiliepesto
45-60 ml (3-4 e) tuisgemaakte tamatiesous

Garnering

30 ml (2 e) wit sesam-, nigella- of papawersaad

METODE

Meng die bestanddele van die basisresep en geur met een van die variasies hierbo. Vorm balletjies so groot soos gholfballe en raak dan kreatief deur die balletjies in wit sesam-, nigella- of papawersaad te rol. Voorverhit die oond tot 180

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Blokraai
NR. 375 1. Saam reken (5) 6. Platjie (6) 12. Durf (4) 13. Akkerboom (3) 14. God van die liefde (4) 15. Skraal (5) 16. Kom ná Eksodus (Byb.) (6) 17. Weerhou (5) 18. Sandheuwels (5) 20. Strate (5) 22. Snoep (6) 26. Vrou van koning Ahasveros (Byb.) (5) 
Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
Al Skeer-skeer Na Sukses
As elfjarige het Benito “Pikes” Johannes elke dag ná skool saam met sy vriend Werner Jonker by die barbershop gaan sit en dagdroom. Hulle het nie net die mooi cuts bewonder nie, maar ook planne van hul eie beraam oor hoe hulle self eendag mense mooi

Related