Weg! Ry & Sleep

Daar’s ’n ligstraal

Die meeste mense is op die een of ander manier deur die pandemie geraak. Die ekonomie was verlede jaar al op sy knieë, mense het hulle werk verloor en besighede het hulle deure gesluit. Woonwavervaardigers is ook geraak nadat produksiespanne tot op die been gesny moes word weens tussentydse regulasies. Die invoere van materiaal was net so ’n kopseer.

Deesdae se inperkings is darem heelwat genadiger as die aanvanklike vlak 5-inperkings, maar intussen blyk dit, verstommend genoeg, dat die woonwabedryf ’n bloeitydperk beleef.

Terug na die natuur

Hulle sien

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related