Landbouweekblad

Rubriek Agter die plaashek Bulkoop is nie perdekoop

Dit is bulkooptyd en dus ’n goeie tyd om stil te staan by dié belangrike gebeurtenis op ’n beesboer se kalender, veral omdat dit gewoonlik ’n duur besluit beteken.

Daar is talle veilings op die kalender van al die verskillende rasse. Daarom hoef niemand te wonder waar hy of sy teelmateriaal gaan kry nie. Hou net die media, insluitend die sosiale media dop – daar is veilings te kies en te keur.

Kyk eerstens na stoettelers wat so na as moontlik aan jou geleë is. Kom meer te wete oor hul teelbeleid en besoek hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related Books & Audiobooks