Baba & Kleuter

Gee jou vrugbaarheid ’n hupstoot

Moets

HOU DOP WAT JY EET. Jou dieet kan deurslaggewend wees. Die regte kossoorte – soos hope gesonde groente en vrugte, komplekse koolhidrate met heelgraan, bruinrys en heelgraanmeel, asook oliebevattende kos soos vis, neute en sade – sal jou liggaamsgewig gebalanseerd hou en jou hormone op hul plek sodat jy makliker swanger kan raak. Jou liggaam het die regte voedingstowwe nodig om jou en die nuwe lewe in jou te onderhou, gesond te hou en normaal te laat ontwikkel. Kyk of jou dieet mank gaan aan vitamiene, minerale of kilojoules.

GEBRUIK JOU LYF. Matige oefening het baie voordele: Dit voorkom ernstige buierigheid en veroorsaak minder bloedverlies tydens menstruasie. Matige oefening twee tot drie keer per week bevorder vrugbaarheid by vroue van enige gewigsgroep.

LAG BAIE. Maak dit jou doelwit om jou liggaam en gees soveel moontlik te laat ontspan. Doen dinge wat jy geniet. Konsentreer op jou stokperdjies. Probeer om spanningsfaktore uit jou lewe te skakel of te verminder.

• Sorg dat jou LMI (liggaamsmassa-indeks) binne die normale grense val. Verloor gewig onder

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related