Baba & Kleuter

EK KAN NIE NOU AL KRAAM NIE!

Wanneer ’n baba voor 37 weke van swangerskap gebore word, word dit as ’n vroeë geboorte beskou. Dit kan veroorsaak word deur mediese toestande soos ’n infeksie, ’n plasenta wat laag lê of geskeur het, jou water wat vroeg gebreek het, ’n besering wat jy in jou maag opgedoen het of afwykings by die fetus. Nog ’n groot oorsaak is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter3 min read
Smokkel Met Groente
Voel dit vir jou jou kind het vyf jaar laas groente geëet (al is hy net vier jaar oud)? Jy kan jou beter laat voel deur ’n paar resepte vol weggesteekte groente of vrugte te prakseer. Dié voorstelle is alles vir resepte wat gewoonlik in kinders se sm
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu
Baba & Kleuter3 min read
MYNE! Myne!
Sunette du Plessis van Olivedale in Johannesburg weet nie meer watter kant toe nie, want klein Matt (3) weier om met sy boetie, Josh (1), te deel. “Ek het al alles probeer. Ek het mooigepraat, sy handjie gewiks, uitsittyd probeer ... Niks werk nie. I

Related