Baba & Kleuter

Ontspan oor ouerskap

“Hoe weet jou kinders dat jy hulle liefhet?”

“Goed-genoeg ouerskap” is ’n term wat in die 1960’s geskep is deur die Britse pediater Donald Winnicot. Dis destyds gebruik om ’n ouer te beskryf wat haar kind beslis goed versorg, maar nie spring om elke probleempie op te los nie.

In ’n neutedop beteken dit dat jy in jou kind se basiese behoeftes voorsien as dit kom by fisieke versorging, emosionele sekuriteit en aanvaarding.

In hul eerste vyf jaar is kinders die meeste afhanklik van hul ouers se fisieke en emosionele beskerming en versorging. Ouerskap wat in dié tydperk “goed genoeg” is, gee aan kinders ’n gevoel van sekuriteit, wat op sy beurt weer belangrik is vir die ontwikkeling van gesonde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related