TV Plus Afrikaans

Liefdesintriges

Dr. Annelize Roux (Cindy Swanepoel) sit op die vooraand van haar 40ste verjaardag op die rak en is in die war oor haar hartsake. “Annelize was eers omgekrap toe sy uitvind die toe-oëafspraak wat Elise Kruger (Lindie Stander) onlangs vir haar gereël het, is een van haar ekskêrels Stefan de Vries (Izak Davel), maar toe Stefan haar weer uitvra, aanvaar sy die uitnodiging.”

Nóg ’n ou vlam van Annelize, dr. Xander Strauss (Ivan Botha), het ook weer sy opwagting

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related