Regte boeretroue
Oct 01, 2021
2 minutes
— CHRIS BURGESS
FOTO: CHARL VAN ROOYEN
Met al covid-19 se ontwrigting en isolasie sedert laas jaar was dit lekker om weer onlangs tussen ons boeremense te kan kuier. En waar beter om dit te doen as op ’n vreugdevolle byeenkoms van ’n naweek lange boeretroue. Om saam met ou vriende, kennisse en nuwe vriende die gasvryheid van die platteland te
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days