Landbouweekblad

DIETAMELETJIE VAN REËLS, REGULASIES EN INSPEKSIEDIENSTE

Enige sport kan net gespeel word indien daar reëls bestaan en alle spelers daaraan gehoor gee. Daarsonder sal chaos heers. ’n Onafhanklike skeidsregter is ook nodig om die reëls toe te pas en diegene te straf wat die reëls oortree.

Dieselfde geld ook die funksionering van die mark vir goedere en dienste. Sonder reëls wat bepaal waaraan produkte moet voldoen, sal die mark disfunksioneel wees en geen verhandeling plaasvind nie.

Die reëls dra inligting aan die betrokke partye oor, en as die reëls toegepas en gepolisieer word, weet almal wat die produk behels en het volledige inligting om ’n besluit oor die transaksie te neem.

Hierdie saak is veral ’n groot probleem waar die intrinsieke waarde (eienskappe) van ’n produk nie vooraf bloot op voorkoms beoordeel kan word nie. Dink aan die mark vir gebruikte trekkers of motors. Die voertuig lyk dikwels mooi van buite,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related