Landbouweekblad

Alph Coetzer se ACO sy tyd vooruit

Alph Coetzer (1930-2012) se groot sprong om die ACO-projek aan te pak, was nie die enigste “groot” saak in sy lewe nie. Hy en sy seun, Koos, het op hul plaas Oranjekuil naby Hoopstad in die Vrystaat geboer waar hy op groot skaal mielies geproduseer en ’n Brahmanstoetery bestuur het.

Vir ’n groot deel van sy lewe het hy na die perfekte trekker en die perfekte Brahman gesoek, en nie net vir homself nie, maar vir die Suid-Afrikaanse boer. Amper 30 jaar lank was hy ’n leier in landboukringe.

As oud-lugmagvlieënier het hy en Koos aan die Presidentsbekerkompetisie vir private vlieëniers deelgeneem. Hul passie vir vlieg het ook neerslag gevind in hul ideale vir dienslewering toe hul trekkers landwyd op die mark was.

Alph het ’n deeglike kennis van geologie gehad. Vir die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo