Briewe
PRESISIEBOERDERY IS DIE ANTWOORD VIR DIE TOEKOMS
Die gemiddelde boer bestee maklik miljoene rande aan nuwe werktuie (trekkers, planters, stropers of selflopergifspuite), maar om geld te bestee aan grondmonsters, op ’n intensiewe skaal, word in baie gevalle nie eers oorweeg nie.
Ons boer in ’n tydperk waar elk van die hulpbronne wat ons benodig om suksesvol te boer, optimaal benut moet word. Alles in ons vermoë moet gedoen word om enige vermorsing te beperk, of dit besproeiingswater, kunsmis, kalk, gips, onkruiddoders, saad of diesel is. Winsmarges raak ál kleiner en winsgewendheid moet verbeter.
Behalwe vir reën is die medium waarin ons boer, moontlik een van die belangrikste hulpbronne op ’n plaas. Daarom is dit voor die hand liggend om na dié hulpbron om te sien tot die beste van elkeen se vermoë. Iemand
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days