Landbouweekblad

ACO-SPIERTIER REG VIR PRESISIEBOER

Die laaste ACO is reeds 23 jaar gelede vervaardig, maar daar loop nog 250 van hierdie eg-Suid-Afrikaanse trekkers op saaiplase. Nou gaan ’n nuwe ACO-spiertier eersdaags aan sy nuwe eienaar oorhandig word.

Dié kenmerkend bonkige, geel trekkers is op die plaas Oranjekuil by Hoopstad ontwerp en die eienaar, mnr. Alph (Alphons) Coetzer, en sy seun, Koos, het die ACO (Alph Coetzer) vanaf 1985 tot 1998 daar gebou. Die modelle het van 100 kW tot 600 kW gewissel. Die 600-model was in daardie stadium die derde sterkste landboutrekker ter wêreld.

Coetzer kan met reg as ’n pionier op verskeie landbouterreine bestempel word, nie net omdat hy ’n unieke trekker gebou het nie, maar ook omdat hy ’n stigterslid van die Brahman-beestelersgenootskap was, 20 keer as voorsitter aangewys is, 27 jaar ononderbroke in die genootskap se raad gedien het en uitvoerende raadslid van SA Stamboek was. Hy is in 2012 op 81-jarige ouderdom oorlede. (Sien ook bl. 112 vir ’n storie oor die ontstaan van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo