EKONOME KAP VERSLAG OOR MEDEDINGING
Oct 01, 2021
3 minutes
![landbouza211007_article_012_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5c93co0um8918b00/images/fileM8T06NNK.jpg)
Manie sien die kat is behoorlik in die duiwehok losgelaat met ’n verslag van die mededingingskommissie waarin kommer uitgespreek word oor groter markkonsentrasie in die hele waardeketting en ’n daling in die aantal kommersiële boere in die land.
Van die land se mees gerekende landbou-ekonome is dit eens dat daar nie behoorlik huiswerk gedoen is voor hierdie verslag saamgestel is nie. Hulle meen dit is duidelik gedoen deur mense met min kennis van die kompleksiteit van die landbousektor. (Sien ook bl. 18 en19.)
Veral die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days