Landbouweekblad

Praat oor die dood

Baie mense besef hul sake is nie reg nie en wil nie hê dat hul gesin van die wanorde moet weet nie. Hierdie kultuur van “wegsteek” moet verander. Mense behoort meer openlik hieroor te praat in ’n poging om raad te kry by ander ná die dood van ’n geliefde.

Tydens ’n Sondagmiddagteedrink-kuier of by die Saterdagaandbraai, waar almal teenwoordig is (man, vrou en kinders), moet die geselskap die volgende wending neem waar almal begin dink aan die gevolge van die dood en iemand moet vra:

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related