Nuttig & Nuut
Oct 01, 2021
2 minutes
JOHAN VAN DER MERWE
DRAF ENIGE VRUGTETAK KAF
![landbouza211007_article_058_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/9qto0hrwow918b0l/images/file67P4CUGY.jpg)
Met die Serrat FX3-reeks stokkiekappers hoef werkers bykans geen tak ná snoeityd uit die boord te verwyder nie. Dié werktuie kan takke van tot 120 mm dik sonder veel moeite tot fyn houtspaanders verwerk en terselfdertyd dekgewasse tot op die boordvloer netjies kap. Serrat vervaardig ’n wye reeks duursame, bekostigbare kappers en snyers.
Die onderstel
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days