Somerreën op pad vir oostelike gebiede
Oct 01, 2021
2 minutes
— ALANI JANEKE
FREDALETTE UYS
![landbouza211007_article_016_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4xi9l1jmyo918b0q/images/fileL8GB1STS.jpg)
DIE oostelike dele van Suid-Afrika kan teen middel Oktober die eerste goeie somerreënneerslae verwag. Dit sluit die noordelike dele van die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en die sentrale tot suidelike dele van Mpumalanga in, asook die Oos-Vrystaat en Gauteng.
“Dit lyk asof plekke soos Standerton en Delmas
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days