Landbouweekblad

Goed vir jou, goed vir die omgewing

Destyds het die mense haar die vreemde Engelse vrou met die onkruid genoem, sê Sha Devine van Papillon Organic Farm laggend as sy vertel van die tyd toe sy as stadsjapie ’n groenteen-kruietuin op hul plaas naby Jeffreysbaai aangeplant het om haarself besig te hou.

“Ons praat nou van 23 jaar gelede. Jy kon nie vars kruie in die hande kry nie, in elk geval nie op die platteland nie. Pietersielie was ’n bekende krui, maar ook die enigste beskikbare krui.”

Sha, wie se ouers altyd ’n groente-enkruietuin gehad het, se mantra was nog altyd: “Jy is wat jy eet.”

“Kruie het wonder-like helingseienskappe en soveel vitamiene en minerale. Ons is ook groot slaaieters, daarom hou ons van geurige blare en kruie soos roket, mosterd en basilie,” vertel sy oor haar liefde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related