Landbouweekblad

Belegging in verkoeling noodsaaklik vir sitrusbedryf

Plaaslike sitrusboere en hul logistieke vennote moet nou in verkoelingsvermoë belê as hulle genoeg aan die mark wil lewer om in die toenemende vraag te voorsien en hul beleggings wil beskerm.

Só sê mnr. Dawie Kriel, hoof van sake-ontwikkeling by die energiedienstegroep Energy Partners Refrigeration.

Die sitrusbedryf het vanjaar rekordoeste gelewer. Suid-Afrika, tans die naasgrootste uitvoerder van sitrus ter wêreld, het altesaam 852 964 ton sitrus in die eerste twee kwartale vanjaar uitgevoer. Volgens die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging se vooruitskattings sal Suid-Afrika vanjaar 156,6 miljoen kartonhouers sitrus uitvoer.

Kriel sê moderne, omgewingsverantwoordelike verkoelinginfrastruktuur is ’n noodsaaklike hulpmiddel in die verwerking en uitvoer

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo