Landbouweekblad

Graan vorm stewige stut vir ekonomie

Die graan-en-oliesaadsektor speel ’n belangrike rol in die groei van die Suid-Afrikaanse ekonomie. Dit lewer ’n wesenlike bydrae tot vanjaar se uitvoersurplus. Vanweë die uitvoer van graan en sitrus verhoog die vraag na die rand, en die geldeenheid vertoon dus sterker. Dit skep die geleentheid om produksie-insette met ’n sterker rand in te voer.

Op Agbiz Grain se simposium in September het bedryfsleiers die geleenthede en knelpunte van die graan-en-oliesaadsektor,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo