Weg!

Die toekoms is (Riversdal) groen

Dis Augustus en die landskap rondom Riversdal is so groen soos die girtsgroen bakkie wat voor Suid-Kaap Verf se winkel staan. Met die ry na dié dorp langs die N2 is die landskap hipnoties. Na die noorde lê die waasblou Langeberg, en na die suide golf die groen koringlande onsigbaar afdraande in Stilbaai en Vermaaklikheid se koers.

Buiten koring, gars en lusern is die ander gewas wat ’n mens maklik kan eien nie groen nie, maar John Deeregeel: kanola. Die goeie landbougrond en relatief hoë reënval (die streek ervaar ook sporadies die knyp van droogte) is goed vir boerdery. Merinoskape oortrek soms ’n landery soos ’n skare kakiebruin miere, Fries- of Jerseykoeie dui ’n melkery aan, en soms dop ’n onverwagte kampie volstruise uit.

Vandag gaan ek die dorp verken, maar eers wil ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg30 min read
Blyplek Noorde
BEKOSTIGBAAR (Sien bl. 13) Verskeie lodges en kampe in die noorde bied groot afslag aan in die hoogsomer (Januarie tot Maart, soms April). Dis dan vrekwarm en kan reën, maar jou beursie gaan baie daarvan hou as jy in dié maande toer. Die Kaokoveld en
Weg8 min read
Kyk Waar Val Die Water!
“Zambiese immigrasie by Kazungula is glo ’n nagmerrie,” sê die vrou vir haar man by die tafel oorkant ons by die Chobe River Camp in Namibië. Ek spits my ore. “Hulle moes ál hulle skoene in die ontsmettingsmiddel druk.” Tot op daardie oomblik het ek,
Weg5 min read
Swakopmund
Wild Rocket Café is dié plek waar ek en my vriende mekaar graag vir ontbyt ontmoet. Dis in die dorpskern en hoewel modern steeds knus. Besoekers kan binne of buite sit, tussen potplante en lanterns. Oorweeg die Mexikaanse eggs benedict of die salmon

Related