Huisgenoot

7 DINGE OOR PENSIOEN-GESTEUNDE HUISLENINGS

MET rentekoerse wat nou baie laag is, is dit ’n goeie tyd om eiendom te koop. Maar selfs al sien hulle ’n winskopie, sukkel baie mense om ’n lening te kry.

Ons kyk vandeesweek na pensioengesteunde huislenings as ’n alternatiewe behuisingsfinansiering. Soos alle lenings het dit sy voordele, maar daar is ook nadele.

1 WAT IS DIT?

Die Wet op Pensioenfondse 19 (5) (a) en (37D) laat toe dat jy van die geld wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related