Kuier

MAAKSTAAT OP Suurlemoen

SUURLEMOEN-EN-ROOSMARYN-LAMSBOUD MET SUURLEMOENRYS

Genoeg vir 4 – 6

BESTANDDELE

Lamsbound

3 knoffeltoontjies, gekneus en fyngekap
3 eetlepels mosterdsaadjies
1 eetlepel vars roosmaryn, gekap Gerasperde skil van 1 suurlemoen en die suurlemoen daarna in wielekg tjies gesny
3 eetlepels olie
1 lamsboud van ongeveer 2 Sout en gemaalde swartpeper na smaak

Suurlemoenrys

1 eetlepel olie
11/3 koppies basmati-rys
½ teelepel borrie
½ teelepel droë mint Gerasperde skil en sap van 1suur lemoen
2 koppies water
1 teelepel sout
1 eetlepel swart mosterdsaad Vars mintblare vir garnering, gesnipper

METODE

Meng die knoffel, mosterd, roosmaryn, suurlemoenskil en olie en smeer die mengsel oor die hele boud. Geur met sout en peper. Pak die suurlemoen op die bodem van ’n oondroosterpan en sit die boud bo-op. Laat dit staan vir 30 minute. Bak die boud vir ’n uur tot bruin in ’n voorverhitte oond van 200 °C. Haal dit uit die oond, bedek dit met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
die span REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Chrislynn Sias, Zoë Faulmann,
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier5 min read
Rsv: Die Feite, Syfers, Moets En Moenies
Algemeen en hoogs aansteeklik. Dít is twee van die vernaamste kenmerke van die respiratoriese selvirus (RSV) wat in die koue wintermaande die rondes doen. Dié virus hou veral van kinders onder twee jaar oud, en vir sommige babas en kleuters kan so ‘n

Related