Die stryd tussen aktief en passief
Oct 08, 2021
3 minutes
Deur Johan Fourie
the Index Card is ’n gewilde boek oor persoonlike finansies wat oorspronklik in 2017 gepubliseer is. Die uitgangspunt is eenvoudig: Koop ’n indeksfonds – soos die FTSE/JSE top-40-indeks – eerder as om batebestuurders se gelde te betaal wat op lang termyn selde beter as die mark vaar. Ek vra Nico Katzke, hoof vir portefeuljeoplossings van Satrix, hoekom ons nie almal The Index Card se raad moet volg en passiewe pleks van aktiewe belegging moet kies nie.
“Die debat word dikwels uitgedruk
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days