Finweek - Afrikaans

Die redakteur sê

in my e-posse voordat ek dié rubriek geskryf het, het een (van die baie) persverklarings wat vir my aandag gewag het oor die “aanbreek van ’n kontantlose toekoms” gegaan. Ek het baie voorbehoude oor dié utopie waar geld oorgedra word deur horlosies, kaarte, tikke en so aan. Luister asseblief eers hoekom.

In dié uitgawe se  verduidelik kenners die talle geopper is, gaan oor mense se eenvoudige sielkundige idee van sien en raak is glo. ’n Komiteelid het genoem dat mense nie kontak met hul geld het nie omdat dit so maklik is om vir goed en dienste te betaal. Die idee is eenvoudig: As jy nie sien dat jou beursie leeg word nie, het jy die vals idee dat jy geld het. Vee en tik om geld te bestee ontkoppel mense van hul geld.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related