Finweek - Afrikaans

Dit gaan nie oor jou nie!

in 2011, drie jaar ná die wêreldwye finansiële krisis, het ’n taamlik merkwaardige publikasie op boekwinkels se rakke beland. Dit was Debt, The First 5 000 Years. Wat die boek werklik verpligte leesstof maak, is dat dit die kwessie van skuld heel anders benader, naamlik uit die oogpunt van ’n ekonomiese antropoloog met ’n lewendige belangstelling in hoe die konsep “skuld” die afgelope 5 000 jaar in samelewings wêreldwyd geëvolueer het.

David Graeber was egter meer as net ’n gerekende akademikus wat byYale (wat hom nie permanent wou aanstel nie) sowel as die London School of Economics klasgegee het. Hy is ook as een van TIME Magazine se 2011 Persone van die Jaar aangewys vir die rol wat hy gespeel het omWall Street aan te portot wat hy “’n vars visie virdie finansiëledienstebedryf” genoem het. Die beweging het later as Occupy Wall Street bekendgestaan.

Graeber se punt is dat die konsep “skuld” geëvolueer het van iets

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related