Finweek - Afrikaans

Stel uit, spaar, koop, herhaal

die probleem met skuld en die rede waarom so baie mense ’n leeftyd lank daarmee worstel, is omdat die uitwerking daarvan op ’n mens se finansiële situasie verraderlik is. Dit is nie voordie hand liggend hoe skadelikdit is deureenvoudig afsonderlik na enige enkele lening te kyk of na die rentekoers van dié lening of selfs die bekostigbaarheid van die maandelikse terugbetalings nie. Die finansiële verval is geleidelik, maar toenemend. Om die slu, maar aansienlike impakvan skuld op iemand se algehele finansiële welstand duidelik te waardeer, is dit nodig om dit oor ’n langer tydperk te oorweeg.

Om hierdie punt te illustreer, kan ons twee vriende oorweeg. Om intuïtief te identifiseer wie is wie, kan ons hulle Leen en Spaar noem. Leen en Spaar is identies in bykans alle opsigte – hulle verdien dieselfde salaris, hulle kry dieselfde salarisverhogings, hulle begeer dieselfde goed in die lewe, hulle bestee dus dieselfde bedrag aan dieselfde goed, hulle doen alles presies dieselfde, behalwe een belangrike verskil – hul houding jeens leen en spaar.

Leen kry ’n kredietkaart nog

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related