Finweek - Afrikaans

Suid-Afrikaners se bekostigbaarheid om te spaar

die finansiële instruksies wat uit die ivoortorings van die finansiële bedryf stroom van “spaar meer” en “sit geld opsy om te spaar”, is ten beste onbewus van die finansiële werklikheid waarmee baie Suid-Afrikaners elke dag saamleef. En ten ergste is dit onkundig.

Dié advies kom natuurlik met die beste bedoelinge om te verseker dat mense – uit alle klasse – ’n finansiële grondslag het wat goed genoeg is om enige ekonomiese storm te deurstaan. Dis nou wanneer alle klasse die ekonomiese storm ondervind.

Die kwessie hou verband met ’n wanbegrip van die werklikheid van wanneer dit eens moontlik is om geld opsy te sit. Wat dalk vir jou lyk na finansiële toestande wat spaar moontlik maak, beteken nie dit maak dit vir iemand anders moontlik nie. Die luukse daarvan om genoeg geld ná al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related