Boedelkopsere
![f0044-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8xxa66cpts92uq44/images/fileHMUWW67G.jpg)
boedels en testamente is nou nie juis die opwindendste onderwerp wat daar is nie – niemand wil immers aan hul naderende dood herinner word nie, maar ongelukkig is dit noodsaaklik. En of ’n mens dit nou wil weet of nie, die meeste van ons het ’n kundige nodig om die regte leiding te gee. Vra maar net vir boedelberedderaars wat dikwels met boedels (en erfgename) stoei hoe belangrik dit eerstens is om ’n testament te hê en tweedens dat daar geen onduidelikhede daarin moet wees nie.
Daar is talle probleme wat met die bereddering van ’n boedel gepaard kan gaan, sê Deenisha Nadesan, direkteur van fidusiêre dienste byCapital Legacy.
“’n Groot penarie is natuurlik as ’n mens nie ’n geldige testament het nie. Dit kan lei tot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days