Deurbraak met genomiese inligting
Oct 08, 2021
2 minutes
CHARL VAN ROOYEN
![f0092-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8v5tgjdr7k92uqag/images/fileVDQ8M7IK.jpg)
ie vooruitgang in genomika en die bepaling van spesifieke eienskappe stel telersgenootskappe in staat om ’n biobank vir die ras en telers op te bou. Die tradisionele manier waarop die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF) dienste lewer, was dat die genootskappe self hul lede se lidmaatskap, diereregistrasies en prestasiedata op ’n gemeenskaplike, geïntegreerde stelsel, naamlik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days