Landbouweekblad

Beter vleisgradering én diere met gevorderde tegnologie

Om aan die voorpunt te bly, moet die vleisbeesbedryf die jongste tegnologie en bestuursmetodes vir onder meer vleisgradering en genetiese vooruitgang benut.

Die objektiewe meting van karkasse speel ’n belangrike rol in die genetiese verbetering van vleisbeeste en kommersiële vleisverhandeling. Gevorderde kameras word gevolglik gebruik om eienskappe te meet wat nie objektief met die blote oog beoordeel kan word nie.

Sprekers van Japan, Australië en Duitsland het op ’n tegniese sessie van die internasionale Wagyu-kongres vertel hoe die ontwikkeling van nuwe stelsels vorder.

Prof. Keigo Kuchida van Meat Image Japan (MIJ) het reeds in 1989 sy eerste akademiese werk gepubliseer oor die gebruik van kamerabeelde om karkasgehalte te evalueer. Hy is al 20 jaar lank by die ontwikkeling van karkaskameras betrokke.

Die Wagyu-verenigings in Suid-Afrika en Australië het in 2018-’19 die MIJ- 30-kamera begin gebruik om Wagyukarkasse af te neem. MIJ het onlangs ’n selfoontoepassing gebou waarmee karkasse se gehalte geëvalueer word.

Volgens Kuchida het hulle

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o