GOEISTE, SY DRA WÁT?
Oct 15, 2021
4 minutes
Deur CARLA COETZEE
SY’S g’n Imelda Marcos nie – dié voormalige presidentsvrou van die Filippyne het 3 000 pare skoene gehad. Maar Kari Walbert, ’n Amerikaanse onderwyseres, is beslis goed geskoei.
Kari (44) het sowat 500 pare skoene. En van kasdeur oopgooi en die naaste paar gryp is daar nie sprake nie: Dit verg fyn beplanning om haar uitrusting vir die dag af te rond.
Hoe doen sy dit? vra jy. Op sosiale media, natuurlik! Soggens raadpleeg sy haar Pinterestblad, verklap Kari teenoor vanuit haar tuiste in Eaton, Pennsilvanië. Want daar, op haar “skoenkaart”, het sy foto’s van al haar skoene volgens kleur gegroepeer. “Anders vergeet ek watter skoene ek besit!”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days