’N HARTKLOP VIR WYN
Oct 08, 2021
5 minutes
Soos vertel aan ROXANNE MOONEYS
![f0088-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5t8beie83k93l3v7/images/fileX97QMHAB.jpg)
‘EK IS die derde generasie in my familie wat op die plaas Simonsig buite Stellenbosch woon. My oupa, Michael Swarts, en beide my ouers, John en Serena Plaatjies, het daar gewerk. My oupa was ’n algemene werker, my ma het as huishulp gewerk en my pa was die voorman.
Toe ek jonk was, het als op die plaas vir my normaal gevoel. Maar soos ek ouer geword het en meer oor die lewe begin verstaan het, het ek vrae begin vra oor hoekom dinge is soos wat dit was. Hoekom word my ma op haar naam genoem, hoekom is al die werkers mense van kleur maar die bestuurders is wit. As kind het hierdie vrae my gestimuleer en laat besef dat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days