Huisgenoot

JOU KEUSE: UITGESLUIT OF INGESPUIT

JA, DIS my burgerlike verantwoordelikheid om die entstof te kry om myself en die gemeenskap te beskerm. Nee, dis my eie besluit om dit te weier as ek wil.

So woed die gesprek oor die inenting teen die coronavirus steeds hier en ook elders in die wêreld terwyl die pandemie voortsleep.

Maar dit lyk of selfs diegene wat dalk teen die entstof gekant was daarmee vir lief moet neem – dis nou as jy vorentoe sekere restaurante, winkels of ondernemings wil besoek, na groot sportgeleenthede of musiekfeeste wil gaan, oorsee wil reis of selfs sekere werkplekke wil betree.

In ’n onlangse “familievergadering” het pres. Cyril Ramaphosa aangedui die regering se planne is in plek om aan landsburgers die sogenaamde inentingspaspoort uit te reik – ’n digitale bewys dat jy teen die coronavirus ingeënt is. Van verpligte inenting deur die regering is daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa