Huisgenoot

3 MAAL DIE REISPRET

GEHOOR van die akteur, die dominee en die sakeontwikkelaar wat saam gaan motorfietsry het?

Dit klink dalk soos die inleiding van een van daai outydse grappies, maar dis presies wat die drie Fourie-broers graag saam doen – en dikwels met skreeusnaakse gevolge. Soos wanneer een sy borshare moet skeer of neushare moet uitpluk omdat hy ’n uitdaging verloor het.

Ons praat hier van Bennie (33), Wilbrie (35) en Reynold (37) van Die broer toer, kykNET se nuwe reisprogram.

Saam vat hulle op hul ysterperde die langpad na bestemmings soos Riemvasmaak, Vioolsdrift en die Koue Bokkeveld. Maar dis nie jou gewone motorfietsavontuur nie. Die ryery word afgewissel met prettige uitdagings, maar ook met ernstige lewensgesprekke wat jou ontroer.

Die reisgogga het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related