’N LEWE WAT BETOWER
Oct 08, 2021
5 minutes
Deur PIETER VAN ZYL
Foto’s:
MISHA JORDAAN
KUL jou hier, kul jou daar en siedaar … Kyk net hoe goël Geon Nel met die muntstuk.
“Hier is hy nou in my hand,” kondig hy aan met ’n lig wat blink in sy donker oë. Dan, net ’n oomblik later, maak hy sy hand weer oop.
Leeg.
“Nou is die muntstuk hier …”
En sowaar: Uit sy broeksak verskyn die silwer munt.
“Wat doen Pappa?” vra sy vrou, Elizma (38), hier van die kant af. “Magic,” antwoord hul driejarige dogtertjie, Nova. En haar ogies blink nes dié van haar pa.
Dis nie net vir haar wat Geon (40) met sy toertjies betower nie. In die kykNETreeks het hy die enigmatiese Veerman Charon – oftewel die verpersoonliking van Die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days