Landbouweekblad

EU verlaag besmetting met swamme só

Jaap Rommelaar van Zoomagri het onlangs tydens die Agbiz Grain-simposium gesê 3 miljard ton graan en oliesade word jaarliks wêreldwyd hanteer. Verskaffers van kunsmatige-intelligensietegnologie (AI) het die afgelope twee jaar toenemend begin soek na oplossings vir die probleme van die hantering- en opbergingsektor.

Een voorbeeld is die Toolbox-projek van die Europese Unie (EU) waaraan navorsers van die Universiteit van Wageningen deelgeneem het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad1 min read
Limpopo-pryse Bult Spiere
In Gauteng en KwaZulu-Natal het die pryse van grondtransaksies redelik stabiel gebly, en in Limpopo is ’n verbetering in byna driekwart van die distrikte opmerklik. Daar was 502 transaksies in Gauteng en 81 672 ha is vir R3,438 miljard verhandel. In