Landbouweekblad

Saaiboere sien uit na goeie somer

Danksy vroeë lentereën in die somersaaigebiede en genoeg grondvog is die vooruitsigte vir die nuwe seisoen taamlik gunstig. Weerkenners verwag ’n redelik normale tot nat somersaaiseisoen vanweë die La Niña-fase.

Graan- en oliesaadpryse is op hoër vlakke as ’n jaar of twee gelede, maar terselfdertyd is die produksiekoste per hektaar in baie gebiede vir die seisoen 18-22% hoër as verlede jaar. Dit beteken dat saaiboere se opbrengs per hektaar bonormaal moet wees om met die stygende koste te probeer byhou.

Prysvooruitsigte is hoofsaaklik afhanklik van die verloop van die internasionale

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo