Landbouweekblad

Pandemie kon nie bedryf se passie inperk

Te midde van handelsbeperkings weens die regering se onvoorspelbare reaksie op die covid-19-pandemie, dit ná drie jaar se droogte in die Wes-Kaap, en ’n groot surplus voorraad, sou ’n mens verwag dat die wynbedryf nou al op moedverloor se vlakte sou wees.

Die buro vir voedsel- en landboubeleid (BFAP) bevind egter in sy jongste vooruitskouing vir wyndruiwe en wyn vir die tydperk 2021 tot 2030 dat die bedryf passievol en vasberade bly om hierdie probleme te oorkom. Die bedryf het reeds begin om kop op te tel.

Handelsbeperkings en die gevolge daarvan is ’n reuseprobleem vir die bedryf. Sedert die begin van die inperking in Suid-Afrika het 23 weke van handeldryf en vyf maande van uitvoer verlore gegaan.

Die gevolge

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo