TV Plus Afrikaans

Die speurder en die booswig

Net wanneer ons dink ons het al alles gesien in Binnelanders, staan die skryfspan reg met iets nuuts! En dié keer is dit met twee nuwe karakters wat hul buiging in die sepie maak. Die aktrises Monique Rockman (bekend vir haar rol as Joy in Suidooster, lees ble. 26 en 27), en Margit Meyer-Rödenbeck (Dominee Vera Kloppers in seisoen 3 van die dramareeks Die Boekklub) gaan in Oktober die poppe laat dans as onderskeidelik speurder Jenna en die booswig Nadine.

Jenna is (Vinette Ebrahim), en haar misdaadsindikaat. Jenna het gehoor Vida is besig om haar misdaadvingers dieper in Pretoria te steek. En sy is reg, want Nadine is gestuur om die sindikaat in Gauteng op sy voete te kry, en as dit van Nadine afhang, gaan Danny haar daarmee help – as hy weet wat goed is vir hom!

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related