Idees

HEKEL-POPPIES

Hierdie is die ideale hekelprojek ‘vir die pad’, aangesien een bol bont breidraad vir baie dele van die projek gebruik word vir ’n interessante en verrassende effek – dus is dit nie nodig om hope breidraad saam met jou rond te dra nie. Hekel slegs die aanwysings vir die kop as jy net Kersballe wil maak.

MOEILIKHEIDSGRAAD: maklik

TYD: ’n paar dae

JY BENODIG

♥ 50 g African Expressions Joy DK in naaswit (dit sal drie koppe maak), of omtrent 15-20 g breidraad as jy minibolletjies wil gebruik♥ omtrent 15 g liggrys dubbelbreidraad vir die donkie se kop♥ 15 g rooi breidraad♥ Starke 6 Change of Scenery-breidraad vir die hoofbedekkings (dié bont draad gee ’n wonderlike verskeidenheid♥ klein hoeveelhede van die volgende kleure: bruin, swart, grys en ligpers vir die wyse man se kroon, en mosterdgeel vir Maria en Josef se kopbande♥ blink of metaalbreidraad of -gare vir die wyse man se kroonversierings♥ 3 mm-hekelpen♥ tapisserienaald♥ 2 steekmerkers♥ poliësterspeelgoedstopsel♥ 30 cm smal stroke materiaal of lint om die Kersballe mee vas te bind

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Ietsie Speels
WENK: Gebruik sigsagsteek om te keer dat die rand rafel. BLOMKOMBERS PATROON EN STEEKGIDS LINNEROK 1 blokkie = 1 × 1 cm Kleremakersgrafiekpapier kan bestel word by marweya@ideasfactory.co.za.
Idees4 min read
Huiswaarts
Die professionele sjef Paula Nel is hopeloos te diskreet om uit te lap wie haar bekende kliënte is, maar onder hulle tel van die wêreld se voorste media-, musiek- en rolprentmense. Paula bring tot drie maande op 'n slag op haar grootste kliënt se luu
Idees1 min read
Mooi Bewaar
♥ gunstelingfoto's ♥ verskillende stukkies bypassende lint ♥ handwerkgom ♥ skêr ♥ fotoalbum of mooi raam