Landbouweekblad

KAN ONAFHANKLIKE KANDIDATE DIE PLATTELAND OMDRAAI?

‘Die onafhanklike kandidaat kan dikwels die “koningmaker” wees waar groter partye nie meerderhede kan vestig nie.’

DIE stryd om beter dienslewering in landelike gebiede is besig om nuwe momentum te kry met talle onafhanklike kandidate wat in die plaaslike regeringsverkiesing op 1 November in plattelandse dorpe ’n verskil wil maak.

Altesaam 1 540 onafhanklike kandidate het hulle verkiesbaar gemaak.

Voorbeelde hiervan is die Kgetlengrivier-munisipaliteit by Koster en Swartruggens in Noordwes, waar sewe onafhanklike kandidate is (lees meer by bit.ly/3vk1aKU), terwyl Rustenburg 31 kandidate het. Op Harrismith in die Maluti-A-Phofung-munisipaliteit in die Vrystaat is meer as 20 kandidate en so ook op Oudtshoorn in die Wes-Kaap.

Prof. Erwin Schwella, verbonde

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related