Veilings
Oct 22, 2021
2 minutes
VILJOENSKROON / BONSMARA R250 000
Die 32ste produksieveiling van Mielieboere Bonsmaras het puik pryse opgelewer. Die bul GJG180247 () is vir die hoogste prys van R250 000 verkoop. Mnr. Kiewiet Ferreira, Ferrero Bonsmaras, Harrismith, het hom gekoop. Mnr. Jerome Gossayn van Viljoenskroon is die teler. Die aanbod van 33 bulle is teen gemiddeld R69 545 verkoop. Mnr. Mike Killassy
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days