Kuier

Wenke watwerk

WENK GESOEK

Het julle asseblief raad vir koorsblare? ANONIEM

ANTWOORD

• Smeer ’n paar keer per dag heuning aan. Dit laat jou koorsblaar gouer gesond word.• Hou ’n ysie of yskoue lap daarteen vir 5 tot 10 minute om die inflammasie en rooiheid te kalmeer.• Lavender-, tea tree-en peppermint-olie help om koorsblare te behandel en verminder die jeukerigheid en pyn. Jy kan dit selfs met die heuningbehandeling meng. Meng ’n halwe koppie heuning en 10 druppels peppermint-olie, 10 druppels tea tree-olie en 15 druppels lavender-olie en dep dit twee keer per dag• Wanneer jou koorsblaar gesond is, vervang jou tandeborsel en was jou kussingsloop.• Smeer gereeld lip balm aan om jou lippe teen die son te beskerm.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Make Jou Aardse Woning God Se Heiligdom
Heer, in dié land van ons het nie almal die voorreg om in 'n huis te woon nie. Party woon in 'n plakkershut, ander agter in iemand se yard, en party het nie eens 'n dak oor hul kop nie. Ons vra U beskutting oor mense in hul wonings, en ook oor dié vi
Kuier5 min read
‘Hoekom Óns Kinders?’
'n Leë, swartverbrande sinkdop op erf 122 in 7de Laan, Soebatsfontein, is die stil getuie van die tragedie wat in die eerste daglig van Saterdag 8 Junie daar afgespeel het. In dié sinkhuis het die drie Adonis-kinders, Waylene (8), Waylon (3) en Wilni
Kuier5 min read
‘Sy Lag Is Weg’
Hulle eet nie. Hulle slaap nie. En hulle glo nou nog nie. Selfs die hond bly net in haar hok lê, en loer elke keer hoopvol en in afwagting wanneer die deur oopgaan. Wat Tessa, sy geliefde boxer-hond, nie kan weet nie is dat haar liefdevolle baas, Uge

Related