Wonderlike Wes-Kaap
Oct 22, 2021
3 minutes
![f0058-01](https://article-imgs.scribdassets.com/7uoj2r09ts95lsvo/images/fileZVHA0YCP.jpg)
1. Kam’Bati Rivieroord
ié bekroonde kampeerterrein is op ‘n Overbergse plaas, ongeveer 20km wes vanaf Swellendam, geleë en bied skaduryke staanplekke, selfsorgeenhede en ‘n opsie in een van die vyf luukse tente. Die Sonderend-en Breederivier vloei verby die eiendom met grasryke kampeerterreine wat toegerus is met elektrisiteit en spog met silwerskoon gemeenskaplike ablusiegeriewe. Die oord is baie veilig, gerieflik en rolstoelvriendelik. Die swembadarea is ‘n groot trekpleister vir oud en jonk.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days