gamkaskloof geskiedenis
Sep 17, 2021
3 minutes
![f0054-01](https://article-imgs.scribdassets.com/4j2r2q0ny895lt00/images/fileDW8J9F52.jpg)
![f0054-02](https://article-imgs.scribdassets.com/4j2r2q0ny895lt00/images/file9DTNGOXC.jpg)
![f0054-03](https://article-imgs.scribdassets.com/4j2r2q0ny895lt00/images/fileL50VNC0S.jpg)
![f0054-05](https://article-imgs.scribdassets.com/4j2r2q0ny895lt00/images/fileCN1YBVKW.jpg)
![f0054-04](https://article-imgs.scribdassets.com/4j2r2q0ny895lt00/images/filePT8TM8MP.jpg)
![f0054-06](https://article-imgs.scribdassets.com/4j2r2q0ny895lt00/images/file4RBRZPI4.jpg)
![f0054-07](https://article-imgs.scribdassets.com/4j2r2q0ny895lt00/images/fileBN945RPL.jpg)
Die grootste gedeelte van die pad in Die Hel vallei, is deur digte rivierbosse en sluit verskeie rivierkruisings deur klipperige driwwe in. Inagenome dat dit amptelik deel van die Klein Karoo uitmaak, is die plantegroei verbasend ruig. Dit kan toegeskryf kan word aan die feit dat hierdie vallei oor die afgelope 200 jaar nog altyd die voordeel van ‘n standvastige watertoevoer geniet het.
Die grootste gevaar wanneer jy hier ry, is om ‘n koedoe te tref. Hierdie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days