Avontuur Afrika

Welkom aan die nuwe Meester van Africa

Die Land Cruiser naam was nog altyd sinoniem met verkenning, avontuur en ontdekking. Sedert die eerste Land Cruiser in Afrika aangeland het, het menige avonturiers hierdie voertuig gekies om die vasteland te verken en die Land Cruiser naam het legendariese status verkry. Vir die afgelope 14 jaar het ons die Land Cruiser 200 gehad en die voertuig het homself oor en oor bewys as een van die taaiste sportnutsvoertuie op die mark. Nou is daar egter ‘n nuwe baas van die Toyota-plaas: die Land Cruiser 300.

Hierdie nuwe model is nie bloot ‘n klein opgradering van die vorige generasie Land Cruiser 200 nie, maar eerder ‘n massiewe sprong

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika10 min read
‘N Ontdekkingsreis Soos Min
Die plan was eenvoudig. Ek wou ‘n driedelige videoreeks oor die Oos-Kaap en ‘n handvol plekke wat dit so gewild onder diegene wat dit geniet om hierdie pragtige land van ons te verken, maak. Op my lys van moet-besoek plekke was Rhodes, Hogsback, die
Avontuur Afrika3 min read
Goeters & geite
Dit klink baie romaties om in die reën te dans, maar dis nie altyd so lekker nie. Vra my… ek het al genoeg kere in my lewe natgereën om te weet waarvan ek praat! Daarom is ek mal oor die K-Way Backpack Rain Poncho. Gemaak van 100 persent 190T poliëst
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250