Avontuur Afrika

nuwe standaarde met Navara

Toe ek in Graad 12 was het my pa sy heel eerste dubbelkajuitbakkie gekoop en in 1993 was die Nissan Sani 3.0-liter V6 ‘n uitstekende keuse. Hy kon nie uitgepraat raak oor hoe bekwaam en stylvol dit was nie, en dit vir ‘n bakkie! Dié bakkie was dan ook die voertuig waarmee my ouers hul eerste landreis avontuur na Botswana onderneem het en dit het goed gevaar. Die enigste nadeel was die swaar brandstofverbruik.

Dis nou ‘n paar dekades later en bakkies het baie verander – hulle is lankal nie net meer praktiese oorwegings nie. Styl-, tegnologie- en werksverrigtingstandaarde is vandag uiters hoog. Nissan het pas die nuutste weergawe van hul Navara-bakkie, wat nou in Rosslyn naby Pretoria gebou word, bekendgestel nadat die maatskappy meer as R3 miljard in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s