Avontuur Afrika

Vallei van plesier

Wat is dit wat die Breederiviervallei so ‘n aanloklike bestemming vir ‘n naweek wegbreek maak vir Kapenaars? Is dit moontlik die vele klein dorpies vol geskiedenis, heerlike eetplekke en bekoorlike oornagplekke? Kan dit moontlik die heerlik verfrissende wyne wees? Of is dit die mense, wat minder behep is met die natuurskoon van hul omgewing as die Moederstad se inwoners en eenvoudig daarop ingestel is om hul sterre te dank dat hulle een van die vrugbaarste valleie van Suid-Afrika hul tuiste kan noem?

Dit is waarskynlik ‘n kombinasie van al hierdie elemente wat hierdie bestemming die ideale plek maak om te kom asem skep, weg van die stadslawaai en stres. Dit is dan presies wat ons vir ‘n wegbreek aan die begin van die lente beplan het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s